×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Bloed op die duine en ander verhale

Doc Immelman

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale. Erns Grundling noem hom “Namibië se eie Hemingway”. Bloed op die duine en ander verhale is ’n keur uit sy kortverhale wat tussen 1955 en 1963 in Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn het. Die bundel sluit verder die novelle “Koms dans, Klaradyn” in, wat oorspronklik in ’n Seisoen vir Romanse (1966) verskyn het

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Uit die pen van Daniël Ferdinand (Doc) Immelman (1928–2013) het meer as 40 boeke verskyn, insluitende die gewilde Die bul van Kashimbo, Die buffeljagter, Die leeu van Okarusewa, Die tyd van die klippe, Vyf waens na San Pedro, Kersfees in Carmona en Die wit hings van die Namib.

Sy liefde vir die natuur en mensekennis vind in byna al sy verhale neerslag – en sorg vir ’n tydlose soort ontspanningsliteratuur wat by gevestigde aanhangers van sy boeke sowel as nuwe lesers sal aanklank vind.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 28 Sep 2018
Skrywer Doc Immelman
Dimensies 213 x 137
Formaat Sagteband
Bladsye 160
isbn 9781485309048
Genre Kortverhale

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.