×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Die helaasheid van die dinge

Dimitri Verhulst

Beskikbaarheid: In stock

R225,00

Quick Overview

In Die helaasheid van die dinge keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere. Ons maak kennis met die pa wat trots op sy fiets van kroeg tot kroeg ry om sy pasgebore seun vir sy drinkebroers te wys, met die ouma wie se nagrus alte dikwels deur die polisie versteur word as hulle een van haar dronk seuns huis toe bring, en met die werklose ooms wat meer belangstel in ’n suipwedstryd as in ’n deugsame lewe.

OR

Details

In Die helaasheid van die dinge keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere. Ons maak kennis met die pa wat trots op sy fiets van kroeg tot kroeg ry om sy pasgebore seun vir sy drinkebroers te wys, met die ouma wie se nagrus alte dikwels deur die polisie versteur word as hulle een van haar dronk seuns huis toe bring, en met die werklose ooms wat meer belangstel in ’n suipwedstryd as in ’n deugsame lewe

Dimitri Verhulst se Die helaasheid van die dinge is sowel ’n pragtige ode aan as ’n skreeusnaakse afrekening met die dorp van sy jeug.

OOR DIE OUTEUR

Dimitri Verhulst (g. 1972) debuteer in 1999 met die versameling De kamer hiernaast, gevolg deur Niets, niemand en redelijk stil (2001) en De verveling van de keeper (2002). Sy romans Problemski Hotel (2003) en De helaasheid der dingen (2006) is baie suksesvol in verskeie tale vertaal. In 2008 is De helaasheid der dingen omskep in ’n film wat bekroon is met die Prix Art et Essai-toekenning by die Cannes Filmfees se Quinzaine des Réalisateurs, asook drie Golden Starfish-toekennings by die 17de Hamptons International Filmfees. Ander werk sluit in: Mevrouw Verona daalt de heuvel af (2006), Godverdomse dagen op een godverdomse bol (2008), De laatste liefde van mijn moeder (2010), en ’n digbundel getiteld Liefde, tenzij anders vermeld (2001).

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 20 Sep 2018
Skrywer Dimitri Verhulst
Dimensies 137 x 213
Formaat Sagteband
Bladsye 180
isbn 9781485307112
Genre Roman

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.