×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Eilande en enklaves

Beskikbaarheid: In stock

R195,00

Quick Overview

In Afrikaans staan “eiland” teenoor “vasteland”, asof die afwesigheid van vastigheid kenmerkend van eilande is, skryf André Pretorius in sy tweede bundel reissketse. Hier ondersoek hy die afgesonderdheid en andersheid van eilande, wat immers so verskil van wat hulle omring.
Eilande is natuurlik veral daardie afgeleë stukkies land omring deur uitgestrekte oseane, maar hier kom ook plekke ter sprake wat deur hul geskiedenis of geloof of tradisie afgeskei word van die omringende wêreld.
Met sy vermoë om belesenheid met verwondering oor die vreemde te kombineer , word Pretorius in hierdie bundel weer ons gids na wêrelde wat vir die meeste van ons steeds onbereikbare eilande sal bly.

OR

Details

André Pretorius woon en werk in Cambridge, maar kom oorspronklik van Marble Hall. Hy skryf gereeld reissketse en artikels oor wyn, musiek en internasionale aangeleenthede vir Suid-Afrikaanse koerante en tydskrifte.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pretorius, A
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 280
isbn 9781869196875
Genre Kuns

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.