×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Leroux: ’n Lewe

Kannemeyer, JC

Beskikbaarheid: In stock

R75,00

Quick Overview

Etienne Leroux word steeds beskou as een van die grootste skrywers wat die Afrikaanse literatuur opgelewer het. Hy is met verskeie Suid-Afrikaanse toekennings bekroon en sy werk is vertaal in Engels, Amerikaans, Frans, Sweeds, Nederlands en Noorweegs. Kannemeyer se biografie oor hierdie geheimsinnige en dikwels omstrede figuur behels meer as ’n magdom waardevolle inligting. Dit is ook ’n persoonlike beskouing van Leroux, die mens, sy politieke opvattings en sy siening van sensuur. ’n Fotoseksie waarin skaars foto’s van Leroux, sy familie en medeskrywers opgeneem is, verryk die biografie.
• Kannemeyer het met hierdie werk sy beste biografie gelewer – Hermann Giliomee.
• Nie net beskik Kannemeyer oor ’n diepgaande kennis van Leroux se volledige literêre nalatenskap nie, maar as jonger tydgenoot was hy ook op ’n persoonlike vlak vertroud met die skrywer se unieke temperament en sy leefwêreld. – Lucas Malan.
• Die skrywer het daarin geslaag om die uitleg van Leroux se moeilike werke leesbaar te hou. ... ek is geneig om te dink dis Kannemeyer se beste biografie – J.C. Steyn.
• ... ’n boeiende portret van ’n hoogs verwikkelde en enigmatiese man – Ingrid Winterbach.


OR

Details

Kannemeyer ontvang drie keer die Recht Malanprys, die Ou Mutualprys vir Nie-Fiksie en die Helgaard Steyntoekenning, en is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Gustav Prellerprys vir Literêre Kritiek en die N.P. van Wyk Louw-medalje vereer, asook met die C. Louis Leipoldt-prijs van die Maatschappij der Nederlandse Letterkunde. Hy woon in Stellenbosch en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Kannemeyer, JC
Dimensies 152 x 222 x 152 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 734
isbn 9781869192341
Genre Biografiese

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.