×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Tillie Appelpit – Die lappieskombers

Andreas Schmachtl

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, hou van kuier met haar vriende en is baie lief vir naaldwerk. Eendag bring haar vriendin opwindende nuus ... daar is ’n groot naaldwerkkompetisie op die dorp met uitstekende pryse om te wen! Dadelik is al hier vriende druk besig met naaldwerk, en niemand word genooi vir tee nie. Die nuuskierigheid raak vir Tillie net te veel!! Wat maak hulle almal? En hoekom is almal so vreeslik geheimsinnig?

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Andreas H. Schmachtl is in 1971 gebore en het kuns studeer. Hy skryf en illustreer al sedert 2007 die oulikste karakters, met baie detail, en skryf wonderlike, avontuurlustige stories van muise, hasies, krimpvarkies en ander klein diertjies wat baie na aan sy hart lê.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 27 Sep 2018
Skrywer Andreas Schmachtl
Dimensies 210 x 210
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485309536
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.