Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Protea Bookstore Online
Forthcoming Titles Online Store Protea Bookhouse | Protea Boekhuis - Publications    Akademies | Academic    All Publications | Alle Publikasies    Biografie | Biography    Drama    Fiksie | Fiction    Filosofie | Philosophy    Fotografie | Photography    Genealogie | Geneology    Geskiedenis | History    Kinder & Jeug | Young readers    Kortfiksie | Short fiction    Kuns | Art    Literatuur | Literature    Musiek | Music    Poësie | Poetry    Politiek & Ekonomie | Politics & Economics    Regte | Law    Reis | Travel    Self-help & Kook | Self Help & Cookery    Sielkunde | Psychology    Tale | Languages    Teologie | Theology    Wetenskappe | Science
Featured Products
Die groot Afrikaanse heldeboek
Die groot Afrikaanse heldeboek
R150.00


 

PDFPrintE-mail


Ek is maar Ene
View Full-Size Image


Ek is maar Ene

Skrywer/Author: Serfontein, Dot
Price per Unit (piece): R140.00


Ask a question about this product

Binding: Sag
Illustrasies: Nee
ISBN: 9781869193430
Publikasiejaar: 2010
Bladsye: 208

Met bewondering, deernis en ’n skerp sin vir humor skets Dot Serfontein die geskiedenis van kontreie wat nie aan interessante mense ontbreek nie. In Ek is maar ene kring vertellinge van haar kinderjare en familie in die Vrystaat uit na kleurvolle karakters van die Kalahari en na (dikwels senutergende) reise met haar gesin na ander dele van Suid-Afrika. Sy vertel van die swerwende tant Beatrice wat geglo het sy word deur die geheime polisie agtervolg; van die kreatiewe wyse waarop geharde Kalaharimense hul wêreld herbergsaam gemaak het, hoe Askham sy naam gekry het en hoe ’n Chev-bakkie kan boomklim.

Hierdie bundel boeiende sketse is by tye skreeusnaaks, maar nooit gaan die waardering vir die mense agter die stories verlore nie.


Availability

In Stock: 15




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.



Recently Viewed Products

 
Account Login





   

Shopping Cart
VirtueMart
Your Cart is currently empty.