Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Protea Bookstore Online
Forthcoming Titles Online Store Protea Bookhouse | Protea Boekhuis - Publications
Uploading of titles still in progress...
books.jpg
Featured Products
Ek is maar Ene
Ek is maar Ene
R140.00


Vrypas
Vrypas
R180.00


Amper my Mense
Amper my Mense
R150.00


 
Home Protea Boekwinkel Online Afrikaners in Angola: 1928–1975

Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
PDFPrintE-mail


Afrikaners in Angola: 1928–1975
View Full-Size Image


Afrikaners in Angola: 1928–1975

Skrywer/Author: Manufacturer
Price per Unit (piece): R300.00


Ask a question about this product

Binding: Hardeband met skutblaaie
Illustrasies: Ja
ISBN: 9781869193409
Publikasiejaar: 2009
Bladsye: 762 (fotoseksie van 48 bladsye en kaart ingesluit)

Stassen wy o.a. ’n volle hoofstuk aan die aangrypende verhaal van die Dorslandtrekkers en hulle lotgevalle. Tydens hierdie Angola-Boere se verblyf in Angola was daar van boerdery min sprake en probleme was velerlei: ’n problematiese verhouding met die Portugese owerheid, terwyl gebrekkige ekonomiese en opvoedkundige geleenthede, en gevolglike armoede, soms tot ontstellende verval gelei het. In 1928 is ongeveer 2000 Angola-Boere na Suidwes-Afrika gerepatrieer. Die gemeenskap van 386–471 Afrikaners wat ná 1928 in Angola agtergebly het, is aan die vergetelheid en verwaarlosing oorgelaat en is later as ’n “lewende fossiel” en slagoffers van hulle eie behoudendheid bestempel. Sommige het wel nog ’n lewe uit gemengde boerdery, transportry en jag probeer maak, dekades nadat hierdie lewenswyse elders uitgesterf het. Vanaf 1958 tot 1963 is die meerderheid van die ongeveer 600 Afrikaners in Angola na Suidwes-Afrika en Suid-Afrika gerepatrieer, terwyl slegs enkeles in Angola agtergebly het.

Hierdie groepie Afrikaners het hul Afrikanerskap daar onder moeilike omstandighede gehandhaaf. Met die uitbreek van die burgeroorlog in 1975 in Angola het die laaste Afrikaners uit Angola gevlug en het die verbintenis van die Angola-Boere met Angola ná byna ’n eeu tot ’n einde gekom. Hulle interessante en kleurryke lewe word beskryf  en die sogenaamde “trekgees” as ’n moontlike rede vir hulle swerftogte word onder die loep geneem.


Availability

In Stock: 7




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.


 
Login





Forthcoming Titles
Vos en Haas
Vos en Haas
Muise vol haar neusie
Muise vol haar neusie
Eendjie soek sy huis
Eendjie soek sy huis
Dierestories 1
Dierestories 1
Die drie vriende
Die drie vriende
Otters op die Bosveldplaas
Otters op die Bosveldplaas
Bettina Valentino
Bettina Valentino

List All Products


Advanced Search





Lost Password?
Forgot your username?
No account yet? Register

   

Shopping Cart
VirtueMart
Your Cart is currently empty.