×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

100 Mense wat die wêreld verander het

Gilliland, B (vert. deur Kristèl de Weerd)

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Drie hoera's vir die HELDE wat ons wêreld gemaak het wat dit vandag is. 100 Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en leer ken die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.

Maak kennis met van die grootste en invloedrykste uitvinders, ontdekkingsreisigers, wetenskaplikes, politieke leiers, denkers en skrywers en lees hier hoe hulle dit reggekry het om die wêreld te verander.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Gilliland, B (vert. deur Kristèl de Weerd)
Dimensies 216 x 276 x 216 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 128
isbn 9781869198268
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.