×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

100 Papiervliegtuie

Tudor, A

Beskikbaarheid: In stock

R135,00

Quick Overview

Word 'n vliegkampioen met hierdie pragtige papiervliegtuie. Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou - van vegvliegtuie tot ruimtevuurpyle tot vreemde vlieënde goggas.
- Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie, om te vou en mee te vlieg.
- Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek, van vegvliegtuie tot ruimtevuurpyle en vlieënde goggas.
- Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word.
- 'n Briljante present vir enige kind - of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by 'n partytjie.





OR

Details

Andy Tudor werk reeds 20 jaar as illustreerder. Hy woon in Derbyshire, Engeland.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Tudor, A
Dimensies 150 x 190 x 150 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 200
isbn 9781869197421
Genre Aktiwiteitsboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.