×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Aan die ander kant

Willemse, H

Beskikbaarheid: In stock

R60,00

Quick Overview

Met Aan die ander kant kontekstualiseer Hein Willemse op noukeurige en boeiende wyse die vervreemding en marginalisering van swart Afrikaanssprekendes in die diskoerse om Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde. Deur 'n chronologiese blik te gee op die vestiging van Afrikaans as literêre taal en 'n aantal prominente swart Afrikaanse skrywers uit te lig wie se loopbaan parallel met hierdie ontwikkelings verloop het, sonder dat hulle ooit in die kanon opgeneem is, word die onderliggende politiese belange en onsigbare begrensing van die verhouding tussen swart Afrikaanse skrywers en die Afrikaanse letterkundige tradisie treffend ontbloot. Met die lewe en werk van onder meer Piet Uithaalder, Paul Roubaix, Arthur Fula, Melvin Whitebooi as voorbeeld, illustreer Willemse dat Afrikaans nie verpolitiseer mag word nie, en dat die taal onvoorwaardelik aan al sy sprekers behoort.


OR

Details

Prof. Hein Willemse is die hoof van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria. Hy is hoofredakteur van Tydskrif vir Letterkunde en ook direksielid van Naspers. As aktiewe lid van die akademiese en letterkundige gemeenskap word prof. Willemse se stem dikwels in aktuele debatte gehoor en verskyn sy opiniestukke en rubrieke gereeld op Beeld se opinieblad. Aan die ander kant is geskoei op navorsing wat prof. Willemse ter verkryging van sy doktorsgraad gedoen het.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Willemse, H
Dimensies 164 x 240 x 164 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 245
isbn 9781869191689
Genre Taal

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.