×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Aan ’n beentjie sit en kluif

Crous, M

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

In die bundel ondervang dié titel die tema amper perfek. Die fokus word geplaas op die dood (skelet, geraamtes, ontbinding en erotiek) teenoor die afspeel van sake soos kos en homoërotiese liefde wat dikwels as vernietigend, meestal verkennend, soms verdrukkend weergegee word.

Ter wille van eksperimentering

sou nogal graag
jou velle van jou lyf
wou aftrek
die vleis sekuur afsny
van die been
jou skelet ooplê
op die bed
wou kyk hoe die ribbes
gerangskik in rytjies
klou aan die klavikels
'n pure klanklose windmobiel
die pannetjie van jou onderlyf
nes 'n trekkersitplek
jou stuitjiebeen 'n angellose skerpioen
die lang dybene
ingepotjie in die knieskywe
die flappende voetbeentjies vingers
jou kopbeen bekyk
die oogkasse neusgate
daai grynsende kennebak liplose bekkie
eksperimentsonthalwe egter
bly jou kopvel



OR

Details

Crous was verbonde aan die Universiteite van Natal en Namibië en het in 2003 'n doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Tans is hy verbonde aan die taaldiens van die Parlement. Hy het vroeër publiseer in Tydskrif vir Letterkunde, Standpunte en Literator asook op Litnet.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Crous, M
Dimensies 132 x 212 x 132 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 78
isbn 9781869191092
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.