×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Aantrekkingskrag – ’n drama vir die verhoog

Opperman, D

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Aantrekkingskrag is 'n kosmiese wet wat sowel vir hemelliggame as vir mense geld. Deon Opperman buit hierdie volgehoue metafoor op 'n verbluffende wyse uit in 'n meesleurende drama oor die liefde. Vyf mense word een laatnag,ᅠ 'n opvoering van Hamlet, gekonfronteer met hulle bestaan en verraad teenoor mekaar. Die wネrelde van die wetenskap en die kuns word aanvanklik met mekaar gekontrasteer, maar ten slotte versoen in die volgende insig: "Religie is so onwetenskaplik, maar elke religie op aarde het tot die besef gekom: God is liefde. Liefde - alomteenwoordig soos die aantrekkingskrag tussen alles in die heelal, so onkenbaar soos 'n atoom, en so seker soos die spoed van lig."


OR

Details

Deon Opperman (1962) se professionele loopbaan het in 1984 begin. Sedertdien was hy skrywer, regisseur en vervaardiger van verskeie produksies vir televisie, asook meer as 60 teaterproduksies in Afrikaans en Engels wat in al die vernaamste teaters en die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika opgevoer is. Sy werk is met verskeie toekennings bekroon, onder meer twee keer met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Hertzogprys, asook die Eugハne Maraisprys. Hy ontvang ook die FAK Prestigeprys vir 2009.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Opperman, D
Dimensies 22 x 152 x 22 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 80
isbn 9781869199425
Genre Drama

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.