×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Aap in jou koffie, Die – Afrikaanse eponieme van A tot Z

Prinsloo, A

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar 'n aap in jou koffie is? Waarom staan 'n mens se strottehoof
bekend as 'n adamsappel? Is die dahlia regtig na die Sweedse plantkundige Anders Dahl vernoem omdat
die blomblare soos sy onversorgde baard en hare gelyk het?

Dié vrae het almal met eponieme te make: woorde wat gevorm is op grond van mense of plekke se name.
So is die dahlia, adamsappel en cappuccino eponieme.

In Die Aap in jou koffie beantwoord die gewilde woordeboekmaker, Anton Prinsloo, ongeveer 2,000 van
hierdie soort vrae. Die skrywer se besondere humorsin maak dit 'n andersoortige woordeboek - een wat 'n
mens met 'n glimlag lees.



OR

Details

Anton F. Prinsloo (1941-) is by duisende radioluisteraars en TV-kykers bekend as die taalman met die vonkel in die oog. Hy is ook bekend vir sy boeke Feite, flaters, fiksie en Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom. Sy woordeboek oor kontreitaal, Annerlike Afrikaans, wat by Protea Boekhuis verskyn het, is bekroon met die ATKV-Sanlamtoekenning vir die beste taalkundepublikasie in 2009. In dieselfde jaar het Protea Boekhuis sy outobiografiese vertellings 13 klutse kwyt gepubliseer. In 2003 het hy die C.J. Langenhovenprys vir Taalwetenskap van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Prinsloo, A
Dimensies 240 x 168 x 240 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 352
isbn 9781869194635
Genre Naslaan

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.