×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Afdruk van ons hande, Die

Vos, Cas

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Anders as in Cas Vos se vorige bundels poësie - Vuurtong, Gode van papier en Enkeldiep) verskyn die gode in Die afdruk van ons hande in vreemde gestaltes. Een van die stemme wat saampraat is dié van stilte, 'n stem uit die niet wat terugkeer na die niet. Deur die verse loop 'n sterk sensualiteit en 'n boeiende aktualiteit, ook betreffende die Afrika-werklikheid. 'n Hoogtepunt in die bundel is die reeks "Uruk-fragmente", 'n digterlike herskepping van die klassieke Gilgamesj-epos, wat beskou word as een van die belangrikste oertekste in die wêreldletterkunde. In Vos se omdigting daarvan word die liriese aspekte voortdurend deur die epiese gebalanseer. Vos se vars en verrassende beelding gaan gepaard met sensitiwiteit vir klank en sy liefdesverse is uitsonderlik.



OR

Details

Prof. C.J.A. Vos is 'n bekende teoloog en was dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Sy vorige digbundels het reeds vir hom 'n stewige aanhang geskep. Hy is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Vos, Cas
Dimensies 141 x 218 x 141 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 99
isbn 9781869191771
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.