×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Anderkant omdraai

Van Tonder, J

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

Anderkant omdraai is ’n versameling van Jan van Tonder se rubrieke wat in Rapport Tydskrif verskyn het. Kort-kortverhale, essays, sketse en anekdotes wissel mekaar af en bied ’n vermaaklike leeservaring.
Die leser van dié rubrieke kan verwag om te lag én om geroer te word. Van Tonder skryf oortuigend oor die nostalgie van vroeër, en jukstaponeer dit met aktuele sake van vandag.
Van Tonder slaag weereens daarin om lewenswaarhede op ’n ongeforseerde en verrassende vars manier oor te dra.




OR

Details

Jan van Tonder is onder meer die skrywer van Roepman (2005) waaroor 'n film met die gelyknamige titel in 2011 uitgereik word.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Van Tonder, J
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 178
isbn 9781869194680
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.