×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Anderkant Timboektoe

Louw, L

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Dink mens aan Wes-Afrika, dink jy aan woestyn en kamele, Bedoeïene en swaar tekstielweefstof, silwer juweliersware en stomende speserye. Tog is daar naas dié bykans mistieke idille-beeld mediaflitse van honger en armoede, politieke onstabiliteit en diktatorskap, vrees en verskrikking.
As vryskutjoernalis in Dakar kry Louw die geleentheid om lande soos Senegal, Togo, Ghana, die Ivoorkus en Burkina Faso nie net as “toubab” (Westerling) en toeris te besoek nie, maar kry sy ook glimpse van dié streek se hartklop: onreg, ongelykheid en onmag wat dekades ná die val van kolonialisme nog die vinger wys na Europese hebsug ... maar ook die kuns, die kleur en die ritme van ’n leefstyl so diep verweef met die waai van die wind, die skakerings van sandduine en die val van die Afrika-son dat dit byna anderkant Westerse woordeskat lê. Anderkant ’n eerste kyk. Anderkant Timboektoe.


OR

Details

Louw maak haar merk in die SA mediawêreld as die SAUK en Independent Newspapers se politieke korrespondent in Parys. Vanaf Januarie tot Desember 2002 is sy in Dakar, Senegal gestasioneer, waar sy as Afrika-verslaggewer vir onder andere Media 24 berig oor Ghana, Nigerië, Togo en die Ivoorkus. Dit is op hierdie lewensfase wat die sketse in Anderkant Timboektoe geskoei is. Tans is sy Afrikaredakteur by Media24 se hoofkantoor in Johannesburg, en reis sy steeds gereeld tussen haar geboorteland en die verskillende uithoeke van die Afrikaanse kontinent. Veral oorlogsberiggewing, humanitêre krisisse en die vigs-kwessie lê haar na aan die hart.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Louw, L
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 164
isbn 9781869191634
Genre Outobiografiese

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.