×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Arsenaal van klank

Anna Enquist (vertaal deur Zandra Bezuidenhout)

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

Anna Enquist is die skrywersnaam van die Nederlandse digter en prosaskrywer Christa Widlund-Broer. Sy het sowel psigoanalise as musiek gestudeer en albei hierdie terreine word in haar skryfwerk weerspieël. Haar gewildheid in Nederland kan onder meer toegeskryf word aan die herkenbare alledaagse werklikheid in haar poësie, waarby lesers aansluiting vind. Alhoewel haar gedigte oënskynlik verstandelik en nugter is, word die leser juis getref deur die vasberade erns en innerlike krag waarmee sy byvoorbeeld die verlies van haar dogter verwerk deur daaroor te skryf.
OR

Details

Anna Enquist is die skrywersnaam van die Nederlandse digter en prosaskrywer Christa Widlund-Broer. Sy het sowel psigoanalise as musiek gestudeer en albei hierdie terreine word in haar skryfwerk weerspieël. Haar gewildheid in Nederland kan onder meer toegeskryf word aan die herkenbare alledaagse werklikheid in haar poësie, waarby lesers aansluiting vind. Alhoewel haar gedigte oënskynlik verstandelik en nugter is, word die leser juis getref deur die vasberade erns en innerlike krag waarmee sy byvoorbeeld die verlies van haar dogter verwerk deur daaroor te skryf. Die emosionele word egter altyd gebalanseer deur redelikheid, sodat haar gedigte nie sentimenteel is nie, maar tog die leser raak, soos in die gedig “Habanera”:

OOR DIE OUTEUR EN VERTALER

Anna Enquist is ’n veelbekroonde Nederlandse romanskrywer en digter. Haar gedigte is baie gewild omdat dit toeganklik is en handel oor onderwerpe waarmee die gewone leser kan identifiseer.

Zandra Bezuidenhout is ’n digter wat met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Sy is ’n ervare vertaler uit Nederlands en was onder andere verantwoordelik vir die vertaling van twee kinderboeke wat onlangs by Protea verskyn het.

Additional Information

Publisher Protea
Release date 01 Okt 2016
Skrywer Anna Enquist (vertaal deur Zandra Bezuidenhout)
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 120
isbn 9781485306047
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.