×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Baarde, briewe en barmhartigheid

Immelman, D

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman op sy prettige dog insiggewende manier oor alledaagse dinge – van baarde, briewe en barmhartigheid tot kinders, kos en klawerjas. Sy persoonlike geskiedenis en herinneringe vloei kleurryk deur sy byna tasbare vertellinge heen. Hy verklaar waarom kameelry geen grap is nie, wonder waarom sommiges ryk is of oud word, waarom mans en vroue verskil, terwyl sy histeriese blik op fotoverhale, handleidings en tikfoute die leser sal laat skater.


OR

Details

Doc Immelman (1928 - 2013) was 'n meesterstorieverteller, uit wie se pen meer as 40 boeke verskyn het. Sy liefde vir Namibië, asook sy kennis van en liefde vir jag vind in byna al sy verhale neerslag -en sorg vir 'n tydlose soort

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Immelman, D
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 168
isbn 9781485300113
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.