×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Baie melk en twie sykers

De Vries, A

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Vir sommige is Ravensmead in die Kaap die gatkant van onse wêreld. Vir ander – soos Anastasia de Vries – hul komvandaanplek, speelplek en droomplek. Hul hartsgronde. Want dis hier in die Lane waar oud en jonk om ’n ghellie kan staan en kan stukke sny; kan lag en kan ghai en kan leef. Jy moet hier gebore word om te verstaan hoe jou hart teen jou ribbes begin skop as jy op Vlaktegrond uitstap en hoe jou “jippe somma so in die loop saam die een-vir-jou-een-vir-my ritme van die Vlaktevrou se lyf optel …” Hier word baie gehuil, maar nog meer gelag – want waar mooi en onmooi half onverskillig deurmekaargeklits is, daar gebeur die lewe.


OR

Details

Anastasia de Vries is veral bekend vir haar gereelde rubrieke in Rapport en kan as baanbreker vir hedendaagse Kaapse Afrikaans beskou word. Ook as dosent (1989–1990 by die Universiteit van Wes-Kaapland) en in haar hoedanigheid as Rykie van Reenen-“fellow” aan die Universiteit van Stellenbosch se BPhil (Joernalistiek)-program (2009) eet, leef en slaap Anastasia die wondere van taal – want ’n tong het immers nie ’n been nie, en kan mos klap soos hy wil!

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer De Vries, A
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 104
isbn 9781869193454
Genre Kuns

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.