×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Bedoelde land

F.A. Venter

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit ’n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef?
OR

Details

Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis).

OOR DIE OUTEUR

François (Frans) Alwyn Venter (1916–1997) is op 27 November 1916 in Hopetown gebore. Hy gaan skool op Vioolskraal, Strydenburg en Hopetown en studeer later in die letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. van die Groot Trek. In 1961 ontvang Venter die Hertzogprys vir Geknelde land en Swart pelgrim.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 05 Jun 2018
Skrywer F.A. Venter
Dimensies 213 x 137 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 368
isbn 9781485307242
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.