×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Bek sonner brieke

Nel, EP

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

’n Versameling van die rubrieke van Elias P. Nel wat in die Taalgenoot verskyn het. In hierdie vertellinge is oom Goliat Tross, oftewel oom Gollie of kortweg sommer oom Goltros aan die woord. Hy het heelwat te sê oor die eienaardige mense van Verneukpan en die eienaardighede wat hulle doen en sê. Daar is stories oor oom Goltros se ontmoetings met spoke, die moelikheid wat hy as “outerlink op die banke” met verkeerde mense het, mouters wat gaan staan of te vinnig ry, en dan is daar nog die drank ook. So vertel hy van ou Hans Arnols: “Onbruikbare mens as daar al ooit een gewees’it. Hy’t mos van jongsdae af die probleempie mettie drank saam. En hoe ouerter hy raak hoe erger raak die affering. Smaak my hy was oppe kol ok amper uit sy vrou uit oor diese drinkery.”
Nel skryf hier in die dialek van die mense van Verneukpan in die Noord-Kaap, wat met sy eiesoortige uitdrukkings en woordeskat op sigself die boek lesenswaardig maak.


OR

Details

Elias P. Nel is op Verneukpan gebore en begin sy skoolloopbaan daar, maar matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy studeer aan die UWK en is tans ontwikkelingsorganiseerder van die ATKV. Hy publiseer 'n bundel kortverhale, Iets goeds uit Verneukpan- (1998) en verhale in verskillende tydskrifte.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Nel, EP
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 100
isbn 9781869194604
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.