Saskia Goldschmidt besoek Suid-Afrika

Die Nederlandse skrywer en dramaturg, Saskia Goldschmit besoek Suid-Afrika en stel dan ook haar boek Die hormoonfabriek bekend. Kliek hier om nog foto's van die bekendstelling te sien.