Protea Boekhuis

nooi u vriendelik uit om die bekendstelling van

Cas Wepener

se roman

Johanna

oor 'n glasie wyn en 'n versnapering te vier. 

Dinsdag, 21 November 2017
Protea Boekwinkel
Burnettstraat 1067, Hatfield 

18:30 vir 19:00 

RSVP asseblief voor of op 16 November 2017
by Eddington: 021 362 2444 of
eddington@proteaboekwinkel.com
 

Veilige parkering is beskikbaar oorkant die straat in The Fields-sentrum.
Die ingang na die parkeerterrein is vanuit Hildastraat.


Hierdie publikasie sal te koop wees teen R195.00 tydens
die funksie. Ander publikasies is ook beskikbaar.