Teks van NIcola Hanekom se bekroonde drama nou bekikbaar: Land van skedels

Die drama fokus op die ervaring van vroue in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog en het verskeie toekennings ontvang, onder andere die Fiësta vir teaterontwerp en beste nuwe Afrikaanse produksie. Kliek hier om verder te lees.