NOG ‘N WENNER VIR PROTEA BOEKHUIS!

Die wenner van die 2016 UJ-prys vir die beste kreatiewe werk in Afrikaans, is Ena Jansen vir haar omvangryke en hoogs leesbare boek met literêre, sosiologiese en politieke impak oor  “Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste”, Soos familie.