Spieelbeeld gesprek uitnodiging

 

 


Protea Boekhuis

nooi jou om te kom luister na
LiMari Louw in gesprek met Franz Marx
oor sy spanningsroman

 

 

Spieëlbeeld

Woensdag, 6 Desember 2017
18:00 vir 18:30
Foxwood House
5de straat 13, Houghton, Johannesburg

 

RSVP teen 30 November
carla@proteaboekhuis.co.za 082 884 8500