Spieelbeeld gesprek uitnodiging

 

 


Protea Boekhuis

nooi u vriendelik uit om die bekendstelling van 

Weerlose weerstand

van
André Bartlett

oor 'n glasie wyn en 'n versnapering te vier.
Gespreksleier: Adv. Leon Wessels



Dinsdag, 5 Desember 2017
NG Kerk-Suidoos-Pretoria (NG Stellestraat)
Hoek van Stella- en Olivierstraat, Waterkloof

 

18:30 vir 19:00

 

RSVP asseblief voor of op 30 November 2017

by Eddington: 012 362 3444 of
eddington@proteaboekwinkel.com

Hierdie publikasie sal te koop wees teen R200.00 tydens
die funksie. Ander publikasies is ook beskikbaar.