×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Boer en Brit: Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo-Boereoorlog

Jansen, E; Jonckheere, W

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Meer as ’n honderd jaar het verloop sedert die begin van die Anglo-Boereoorlog. Dit was sonder twyfel ’n oorlog wat in baie lande van die wêreld intense verontwaardiging gewek het – veral omdat dit soos ’n stryd tussen ’n Dawid en Goliat gesien is.

Boer en Brit wil ’n ongewone beeld van dié oorlog skep. Naas ’n reeks uittreksels uit die Afrikaanse literatuur van die afgelope honderd jaar, bevat hierdie bundel ook Nederlandse tekste wat in die oorlogstyd en kort daarna ontstaan het.

Aan die hand van romanfragmente, gedigte en gedeeltes uit ego-dokumente soos dagboeke en herinneringsbundels word ’n unieke beeld van die oorlog gebou: ’n multiperspektief in twee tale, geskryf deur mense wat die gebeure persoonlik meegemaak het of dit op ’n afstand van tyd of ruimte in literêre tekste omskep het.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Jansen, E; Jonckheere, W
Dimensies 156 x 239 x 156 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 345
isbn 9780620238311
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.