×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Buigsaamheid van verdriet, Die

Hambidge, J

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Hierdie lywige bundel is ’n keuse uit Joan Hambidge se oeuvre deur die skrywer self. Dit is ’n kritiese seleksie uit digkuns wat hoofsaaklik handel oor reis, die liefde, familieskap – en eensaamheid:

Sege

Oor pyn wat privaat is:
’n speld val in Tokio
se middestad.

Om ’n speld
te hoor val
in Tokio se middestad.

Om die middestad
in Tokio
soos ’n speld
te hoor val.

Tokio
middestad
val op ’n speld

sedert jy
uit my middehart
onttrek is.

Joan Hambidge se digbundel Ruggespraak (2002) het ook by Protea Boekhuis verskyn.
OR

Details

Hambidge is bekroon met die Eugéne Marais-, Litera- en Institute of Africa-pryse en Hartskrif en Lykdigte het twee drukke beleef. Haar gedigte is opgeneem in Groot verseboek, Die Afrikaanse poêsie in 'n duisend en enkele gedigte en in Cambridge Review of Poetry.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Hambidge, J
Dimensies 152 x 217 x 152 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 187
isbn 9781869190682
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.