×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Buite die hekke van Eden

Beskikbaarheid: In stock

R200,00

Quick Overview

Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto’s wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor ’n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto’s het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie foto’s vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees. Die foto’s is by geleentheid van Alberts se 60ste verjaardag in die Oliewenhout-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal, saam met ’n aantal kwatryne wat Hennie Aucamp spesiaal vir die foto’s geskryf het. Buite die hekke van Eden is ’n unieke publikasie met ’n besondere kultuurhistoriese en artistieke waarde.

OR

Details

Paul Alberts is in 1946 in Pretoria gebore. Nadat hy as joernalis by verskeie koerante gewerk het, word hy in 1975 vryskut-fotograaf. Agt boeke met sy fotografiese werk is reeds gepubliseer. Alberts se fotografie geniet wye erkenning. In 2002 word hy die eerste fotograaf wat 'n erepenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy werk ontvang.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Alberts, P
Dimensies 220 x 280 x 220 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 304
isbn 9781869191740
Genre Fotografie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.