×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Clemens die kat

Max Bolliger

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Natuurlik wil ons almal graag gewild wees. Maar Clemens die kat wil regtig hê ALMAL moet van hom hou – en daarom is dit vir die ander diere op die werf kinderspeletjies om hom met flikflooiery en komplimente ’n gat in die kop te praat. Clemens doen alles om hulle guns te wen … maar teen watter prys?
OR

Details

Natuurlik wil ons almal graag gewild wees. Maar Clemens die kat wil regtig hê ALMAL moet van hom hou – en daarom is dit vir die ander diere op die werf kinderspeletjies om hom met flikflooiery en komplimente ’n gat in die kop te praat. Clemens doen alles om hulle guns te wen … maar teen watter prys?

’n Storie oor gewildheid, groepsdruk, selfvertroue en ware geluk.

OOR DIE OUTEUR

Max Bolliger (1929-2013) se kinderverhale, wat al in verskeie tale vertaal is, het hom een van die suksesvolste Switserse kinderboekouteurs van alle tye gemaak. Hy is onder meer bekroon met die Deutscher Jugendliteraturpreis, die Nederlandse Silwer Griffel en ’n eredoktorsgraad van die Universiteit van Zürich. Verhale van Bolliger wat in Afrikaans gepubliseer is, sluit in: Die mooiste lied, Daniël, Die reuse se fees en Die ontevrede prinsie.

ILLUSTREERDER

Jürg Obrist het homself as retoesjeerder sowel as fotograaf gekwalifiseer aan die Zürichse Universiteit vir Beeldende Kuns (Züricher Schule für Gestaltung). In 1976 is hy na die Verenigde State van Amerika, waar hy in New York as illustreerder gewerk het en veral betrokke was by prenteboeke vir verskeie Amerikaanse uitgewers. Ná sy terugkeer na Switserland het Obrist hom in Zürich gevestig as vryskutillustreeder en skrywer. Jürg Obrist se grafiese werk bestaan hoofsaaklik uit illustrasies vir prenteboeke, maar hy is ook bekend vir 'n suksesvolle reeks speurverhale vir kinders.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 13 Des 2016
Skrywer Max Bolliger
Dimensies 215 x 285 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485307198
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.