×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Daai ding loop in jou bloed – Op reis deur die Namahartland

Malan, L en Shaw, A

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

’n Onderhoud in ‘n oggendprogram op RSG met Calatz Cloete met sy interessante Afrikaanse aksent en spreekwyse prikkel die belangstelling van een vrou. Iets aan die man se stem en manier van praat laat haar luister waaroor dit gaan. Hy was die bestuurder van die Kooh-Rooh-Kooh-gemeenskapsontwikkelingsprojek in Steinkopf. Hy het vertel van die Namafees wat in September op Steinkopf gehou gaan word. Hy nooi luisteraars uit om hom te skakel. En dit was die begin van groot dinge ...

Twee vriendinne besluit om die spoor van die die Nama-mense (afstammelinge van die Khoi-Khoi) van die Noord-Kaap te volg. Hulle vertrek met die doel om uit te vind hoe hulle “gefragmenteerde” kulturele ervaringe eenders of anders as dié van Annie en haar mense, die sogenaamde Kaapse bruinmense is. Maar wat begin het as ‘n soeke na “objektiewe” feite en inligting, het mettertyd gelei tot ‘n proses van selfondersoek en ‘n ontdekkingstog wat deur noue, intieme interaksie met die mense van Namakwaland, hoop skep dat lampe aangesteek kan word wat die “andersheid”, maar veral die “eendersheid” van die verskillende etniese en kulturele groepe in SA sal uitlig.





OR

Details

Lené Malan het navorsing oor die vertelkuns aan Bristol Universiteit in Engeland gedoen. Dr Aneta Shaw het in haar doktorale verhandeling gekyk na die lewens en aanpassings van Suid-Afrikaanse diplomaatgesinne regoor die wêreld, met ’n fokus op “die oorsteek van persoonlike en kulturele grense”.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Malan, L en Shaw, A
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 184
isbn 9781869194116
Genre Kuns

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.