×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Die boomhuis met 13 vloere

Andy Griffiths

Beskikbaarheid: In stock

R170,00

Quick Overview

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld!



Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!

OR

Details

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal.

Additional Information

Publisher PROTEA BOEKHUIS
Release date 17 Okt 2018
Skrywer Andy Griffiths
Dimensies 197 X 130
Formaat Sagteband
Bladsye 256
isbn 9781485309543
Genre Jeug/Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.