×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Die hobbit

Beskikbaarheid: In stock

Only 10 left

R200,00

Quick Overview

Wanneer Bilbo Baalens uit sy gerieflike hobbitgat weggevoer word deur Ghandalf die towenaar en dertien vrypostige dwerge, word hy onverwags meegesleur in ’n samesweerdery om die dwerge se verlore skatte terug te steel by Smaug die Vreeslike: ’n reusagtige en baie gevaarlike draak …
OR

Details

Wanneer Bilbo Baalens uit sy gerieflike hobbitgat weggevoer word deur Ghandalf die towenaar en dertien vrypostige dwerge, word hy onverwags meegesleur in ’n samesweerdery om die dwerge se verlore skatte terug te steel by Smaug die Vreeslike: ’n reusagtige en baie gevaarlike draak …

Die hobbit is al vir tagtig jaar lank een van die mees geliefde fantasieverhale ter wêreld en word met reg as ’n klassieke werk beskou.

OOR DIE OUTEUR

J.R.R. Tolkien is in 1892 in Suid-Afrika gebore. Nadat hy as luitenant in die Eerste Wêreldoorlog gedien het, het hy hom as akademikus onderskei en word gereken as een van die beste letterkundiges in die wêreld. Hy het verskeie professorate beklee en is talle kere bekroon. Hy is in 1973 oorlede.

The Hobbit, professor Tolkien se debuutwerk, is die eerste deel van die verhaal wat in die drie volumes van The Lord of the Rings hervat en voltooi word. In die 1930’s het Tolkien die verhaal van The Hobbit aan sy kinders begin vertel – na publikasie was dit onmiddellik suksesvol. Die boek is wyd vertaal en was sedertdien nog nooit uit druk nie.

OOR DIE VERTALER

Janie Oosthuysen is ’n gerekende naam in Suid-Afrikaanse vertalerskringe en met meer as 300 publikasies agter haar naam ook skrywer in eie reg. Haar werk is al verskeie kere bekroon, onder andere met die SAVI-toekenning en die Akademie-prys vir haar Harry Potter-vertalings, asook die ATKV-prys en die C.P. Hoogenhout-medalje vir kreatiewe skryfwerk. Sy het ook by ’n aantal internasionale konferensies opgetree, soos die Harry Potter-vertalers-konferensie in Parys, die SCBWI-konferensie in Goudini en die UNESCO-skryfskool in Windhoek.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 09 Mei 2017
Skrywer J.R.R. Tolkien
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 400
isbn 9781485307631
Genre Fantasie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.