×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Die Stormwalvis

Benji Davies

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Noi woon by die see, saam met sy pa en ses katte. Hy is eensaam omdat sy pa as visserman baie hard werk en heeldag weg is. Eendag spoel daar ’n klein walvis op die strand uit. Noi sorg vir hierdie walvis en ’n vriendskap ontwikkel wat hulle al twee se lewens verander.
OR

Details

Noi woon by die see, saam met sy pa en ses katte. Hy is eensaam omdat sy pa as visserman baie hard werk en heeldag weg is. Eendag spoel daar ’n klein walvis op die strand uit. Noi sorg vir hierdie walvis en ’n vriendskap ontwikkel wat hulle al twee se lewens verander.

OOR DIE OUTEUR

Benji Davies is ’n illustreerder, skrywer en animasieregisseur. The Storm whale is sy debuut kinderboek en het die Oscar’s se eerste boekprys in 2014 gewen en was op die kortlys van die Booktrust se toekennings vir beste boek. Sy tweede boek, Grandad’s island het die prys AOI Wêreld Illustrasietoekennings in 2015, kategorie kinderboeke gewen en het de prys beste kinderboek van die jaar by die Sainsbury se Kinderboektoekennings in 2015 gewen. Hy het animasie studeer en werk aan ’n reeks projekte; van kinderboeke tot geanimeerde kortfilms, musiekvideo’s en advertensies.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 19 Jun 2017
Skrywer Benji Davies
Dimensies 245 x 278 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485307938
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.