×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Die voëlverskrikkertroue

Julia Donaldson

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan

het reg langs mekaar in die weiland gestaan.

Hul was lief vir mekaar en wou graag trou,

maar hy moes haar eers red van ’n ander ou!

Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland … Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie ’n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red?

OR

Details

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Julia Donaldson is in 2012 benoem as die VK se “Children’s Laureate”, en is die outeur van verskeie blitsverkopers vir jong lesers. Sy woon in Glasgow, Skotland, saam met haar man, Malcolm. Axel Scheffler se bekroonde titels sluit in: Room on the broom en The snail and the whale. Sy illustrasies is in meer as 30 lande gepubliseer. Hy woon in Londen, Engeland. Donaldson en Scheffler is ook die skeppers van die immergewilde Die Goorgomgaai (Human & Rousseau, 2014).

OOR DIE VERTALER

Philip de Vos (1939) is veral bekend as fotograaf, skrywer en digter. Hy doen baie rymvertalings en het heelwat lirieke vir animasieprogramme op TV geskryf. Hy is ook al bekroon met die ATKV-kinderboektoekenning (1989), M.E.R.-prys (1996) en die Alba Bouwer-prys (1998). In 2004 het hy ’n IBBY-toekenning ontvang vir sy vertaling van Die spree met foete.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 19 Jun 2017
Skrywer Julia Donaldson
Dimensies 280 x 250 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 40
isbn 9781485306832
Genre Prenteboek (4-8 jaar)

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.