×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Dinge daar doer

Jooste, H

Beskikbaarheid: In stock

R170,00

Quick Overview

Helm Jooste, die bobaas-verteller van Suidwes, laat die leser lekker lag met sy 20 maklik-lees vertellinge in Dinge Daar Doer. Hy het ʼn fyn, soms selfspottende humor, en ʼn onfeilbare aanvoeling vir die komieklike situasies in die gewone gang van die menslike bestaan. Met begrip en deernis vir die mense van Suidwes (sy mense), lag en huil hy saam met hulle. Die fyn humor en innemende eerlikheid van die eenmalige vertellinge deur Helm Jooste, maak dit moeilik om die boekie neer te sit!



OR

Details

Wyle Frans Helm Jooste is gebore op 23 Oktober 1909 in Bethal, Suid-Afrika. Hy het skool gegaan op Bethal en Heidelberg en het studeer op Stellenbosch. Hy het verhuis na Namibië in 1933 waar hy skoolhoof was van verskeie skole, en Burgemeester van Otjiwarongo. Hy het later die Besturende Direkteur van Jooste Scott, Otjiwarongo geword. Na sy aftrede in die Strand (Suid-Afrika) het hy 3 Afrikaanse boeke met humoristiese vertellinge in geskryf: Daar doer in Duitswes, Dinge Daar Doer en Verdriet se Moses.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Jooste, H
Dimensies 140 x 215 x 140 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 172
isbn 9780620168281
Genre Opstel

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.