×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Dirk Mudge: Enduit vir ’n onafhanklike Namibië

Mudge, Dirk

Beskikbaarheid: In stock

R350,00

Quick Overview

Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibië. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die Wetgewende Vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het ’n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibië en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibië so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.
OR

Details

Dirk Mudge is ’n boer en afgetrede politikus.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Mei 2015
Skrywer Mudge, Dirk
Dimensies 152 x 222 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 550
isbn 9781485301899
Genre OUtobiografie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.