×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Die Dorslandtrek, 1874-1881

Beskikbaarheid: In stock

R600,00

Quick Overview

Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ’n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populêre reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as “the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner race”.
Kort ná hulle aankoms op Humpata het die graaf van Mayo die Dorslandtrekkers soos volg beskryf: “Taking them all round, a finer set of men I have never seen; without doubt, during that terrible seven years’ journey it was a case of the survival of the fittest.”
Die Dorslandtrek, 1874–1881 vertel die aangrypende verhaal van die ongeveer 700 persone (benewens ’n onbekende getal swart arbeiders) wat Transvaal gedurende die jare 1874 tot 1877 verlaat het en hulle in 1881 ná ’n swerftog van sewe jaar op Humpata op die hooglande van Angola gevestig het. Gedurende hulle epiese tog het ongeveer 230 blanke trekkers gesterf en ongeveer dieselfde getal na Transvaal teruggekeer. Hoewel ongeveer 130 babas gedurende die trek gebore is, het slegs ongeveer 370 persone hulle beloofde land uiteindelik bereik.
Die Dorslandtrek, 1874–1881 is die eerste boek wat in amper veertig jaar oor dié onderwerp verskyn. Bestaande feite word grondig ontleed en nuwe feite word op ’n omvangryke wyse byeengebring. Die resultaat is die mees omvattende boek oor dié aangrypende gebeurtenis.
OR

Details

Nicol Stassen doen al meer as 'n dekade lank navorsing oor die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy het 'n BA-graad in Tale,'n meestersgraad in Chemiese Ingenieurswese en 'n doktorsgraad in Geskiedenis. Hy is ook die skrywer van Afrikaners in Angola, 1928?1975 (2009), The Boers in Angola, 1928?1975 (2010) en William Chapman - Reminiscences (2011).

Additional Information

Publisher Protea
Release date 01 Mar 2015
Skrywer Stassen, N
Dimensies 245 x 264 x 245 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 712
isbn 9781485301059
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.