×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 11 Leerderboek

Marieta Nel

Beskikbaarheid: In stock

R80,00

Quick Overview

Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs ’n bietjie Nederlands praat.


Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit.


OR

Details

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en België) en Europa!

Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan.

Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs ’n bietjie Nederlands praat.

Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het.

Taalleer word ’n opwindende ontdekkingstog!

OOR DIE OUTEUR

Marieta Nel was 20 jaar lank in die onderwys. Tans is sy besig met ‘n doktorsgraad in Afrikaans/Nederlands. Sy is medeskrywer van verskeie taalhandboeke vir skole, die samesteller van vier kortverhaalbundels vir skole. Sy is ook die skrywer van verskeie letterkundige gidse vir skole, o.a. oor Onderwêreld en die nuwe gr. 12-gedigte. Sy lei gereeld onderwyser op by slypskole.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 08 Feb 2018
Skrywer Marieta Nel
Dimensies 168x 240 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 32
isbn 9781485308300
Genre Leerdershandboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.