×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ek is my brein HERDRUK

Dick Swaab

Availability: In stock

ZAR275.00

Quick Overview

Die storie van jou lewe is die storie van jou brein. Dick Swaab volg die mens, en dan veral sy brein, vanaf bevrugting tot en met die dood. Alles kom ter sprake in Ek is my brein: puberteit, seksualiteit, anoreksie, Alzheimer se siekte, medikasie, misdadigheid, geloof, breinbeserings, psigiese probleme en byna-doodervarings. Hierdie boek sal jou beter laat verstaan waarom jy is wie jy is.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR:

Dick Swaab is ’n internasionaal bekende breinnavorser en is die leier van ’n span navorsers by die Nederlandse Instituut vir Neurowetenskappe. Hy was ’n professor in neurobiologie by die Universiteit van Amsterdam en dertig jaar lank die hoof van die Nederlandse Instituut vir Breinnavorsing. Vertalings van Ek is my brein (Wij zijn ons brein in Nederlands) is ook gepubliseer in Sjina, Duitsland, Italië, Tsjeggië, Israel, Korea, Taiwan, Serwië, Hongarye en die VSA.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date Jun 15, 2018
Author Dick Swaab
Dimensions 152 x 222 mm
Format Sagteband
pages 420
isbn 9781869199470
Genre Medies

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.