×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

[en die here het foto’s geneem oor vanderbijlpark]

Nel, R

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Ronel Nel se debuutbundel staan in die teken van ?n opkomende geslag Afrikaanse digters. Belese ツn uitdagend, geskakeerd ツn met ?n eie stem. Wat daar staan en hoe dit daar staan, is voldoende.

skilderykrans. heuningspruit. agterna. overal. veral overal.
dit het begin reノn op die N1
en die here het foto?s geneem oor vanderbijlpark
lang magnesiumflitse, vermoedelik met ?n hasselblatt.
en telkens vir ?n oomblik het die dorp exposed gelネ
en toe dit begin storm
het ek reddeloos afgetrek en deur die vloed. en langs die pad
gewonder oor noag se ark en om ?n eie huis te hネ

Ronel Nel is die Aardklop-fees se borg- en bemarkingsbestuurder en verantwoordelik vir woordkuns en poノsie,
asook alles wat met rock te doen het.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov -1
Skrywer Nel, R
Dimensies 179 x 199 x 179 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 95
isbn 978-1-9198-2591-5
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.