×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

En toe kom Tom

Beskikbaarheid: In stock

R120,00

Quick Overview

Vir Kix het alles verander toe daar eendag ’n pragtige wit berghond by hulle aankom. Hy maak vriende met dié geheimsinnige hond, wat hy Tom noem. Tom hou daarvan om heeltyd by Kix te wees en dit is vir hom lekker om gedurig gestreel te word. Maar Kix is bekommerd, want sê nou net die eienaar wil Tom terughê? Tydens ’n spanningsvolle nag moet Kix bewys hoe lief hy vir sy hond is.
Hierdie boek is gebaseer op ’n ware verhaal. Toe Edward van de Vendel by familie in Kanada was, het daar ’n groot, wit hond uit die niet verskyn. Die avontuur wat hulle met dié hond beleef het, staan nou in hierdie boek.
“Hierdie hartverwarmende verhaal is een van Edward van de Vendel se beste boeke.” – Trouw

OR

Details

OOR DIE OUTEUR Edward van de Vendel (1964) het in Beesd grootgeword, ’n dorpie in Betuwe. Hy het in Culemborg skoolgegaan, waarna hy aan die Pedagogische Academie studeer en saam met ander stigterslede ’n skool in Heemstede opgerig het. Hy publiseer in 1996 sy eerste kinderboek en skryf sedert 2001 voltyds. Sy oeuvre sluit in: poësie, jeugromans, dramas en nie-fiksie. Hy hou hom ook besig met lied- en prenteboektekste en publiseer hoofsaaklik by Querido in Amsterdam en die Belgiese uitgewer De Eenhoorn. Sy werk is onder andere in Duits, Spaans, Frans, Italiaans, Noors, Deens, Chinees en Portugees vertaal. In 2013 verskyn die prenteboek Een miljoen vlinders (met illustrasies deur Carll Cneut) in Afrikaans by Protea Boekhuis, en in 2015 verskyn Toen kwam Sam (met illustrasies deur Philip Hopman) as En toe kom Tom. OOR DIE VERTALER Daniel Hugo was ’n spesialisomroeper by Radiosondergrense en verantwoordelik vir die literêre program “Leeskring”. Hy is ’n gerekende digter met 13 poësiebundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Rutger Kopland, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Jul 2015
Skrywer Van de Vendel, Edward
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 120
isbn 9781485301967
Genre Jeugboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.