×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Engel in my huis, ’n

Scheepers, R

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview


Wat is dit dan met my dat ek alewig op soek is na ’n huis? vra Riana Scheepers in een van die sketse van hierdie bundel. Oral waar sy reis, is sy alewig op soek na ’n huis wat sy kan koop, al is dit net met die oë.
En dan stel sy voor hoe so ’n huis bewoon kan word, of dit nou ’n herehuis in Ierland is of ’n Karoohuisie in Loxton, ’n trappiesgewelhuis of ’n skuur naby Malmesbury. Of les bes die liefste huis van almal: haar eenvoudige vissershuisie aan die Weskus.
Vir Scheepers is huise die hulsels waarin en waaruit gelewe word, waar mense mekaar ontmoet, waar kosbaarhede versamel word, waar gul maaltye berei word, maar ook vanwaar paaie na ver plekke aangedurf kan word, vanwaar jy beweeg om ander te ontmoet.
Al Scheepers se huise is plekke van lewe en liefde.
Seker omdat ’n engel daarin woon.
’n Engel in my huis is ’n keur uit sketse wat in Die Burger, Die Volksblad en Beeld verskyn het.
OR

Details

Riana Scheepers is 'n baie bekende skrywer wat 'n verskeidenheid genres beoefen. Sy woon op 'n wynplaas in die Wellington-distrik en kan vir onderhoude genader word.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Scheepers, R
Dimensies 137 x 213 x 137 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 158
isbn 9781869190910
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.