×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Evangelie van Thomas

Muller, P(vert)

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Die Evangelie van Thomas is deel van die geskrifte wat in 1945 naby die Egiptiese dorp Nag Hammadi ontdek is deur ’n paar kleinboere wat besig was om vir bemestingstof te grawe. Dit is vermoedelik in die eerste eeue ná Christus in ’n kruik versteek deur monnike van ’n nabygeleë Christelike klooster.
Voor die ontdekking van die Nag Hammadi-geskrifte en die ontdekking van ’n volledige Koptiese teks (die ou Egiptiese taal, wat sedert die dae van die Ptolemeïese koningshuis met Griekse letters geskryf is) is ’n paar flentertjies papirus met dele van hierdie Evangelie in Grieks op ’n ashoop by Oxyrynchus in Egipte gevind. Hierdie tekste sowel as fragmente van die Matteus-evangelie is die oudste Christelike dokumente wat ooit gevind is. Die Evangelie van Thomas bevat net gesegdes van Jesus, waarvan sowat veertig persent ook in die drie sinoptiese Evangelies (Matteus, Markus en Lukas) voorkom.
Uit hierdie geskrifte het ’n Jesus te voorskyn gekom wat heeltemal anders lyk as wat die sinoptiese Evangelies en selfs Paulus Hom voorgestel het. Daarom dat dit vir baie Christene so ‘n verrassing en selfs ‘n skok was.
Die Evangelie van Thomas en die implikasies daarvan word onder andere toegelig in Die Nuwe Hervorming, Piet Muller (red.), 2002, Protea Boekhuis.
OR

Details

Parlementslid sedert 1988. Leier van die Vryheidsfront Plus. Verwerf op 26 die doktorsgraad in Kommunikasiekunde. Deel van die onderhandelingspan met die ANC voor die 1994-verkiesing. Belangstellings: muurbal, lees, sterrekunde, geskiedenis. Getroud met Triena, 'n wiskunde-onderwyseres en hulle het 5 kinders. Tydens parlementsittings is hy tuis in Kaapstad, naweke by sy huis in Potchefstroom. Beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Muller, P(vert)
Dimensies 105 x 150 x 105 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 48
isbn 9781869190088
Genre Teologie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.