×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Gaap

Marco Viale

Availability: In stock

ZAR150.00

Quick Overview

Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik!


Dis soos om te probeer om die reën te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone.


As ’n gaap kom, moet dit nie onderdruk nie, want netnou raak jy aan die slaap!


OR

Details

Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik!

Dis soos om te probeer om die reën te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone.

As ’n gaap kom, moet dit nie onderdruk nie, want netnou raak jy aan die slaap!

OOR DIE OUTEUR

Marco Viale is in ’n klein Italiaanse kusdorpie gebore. Hy is outeur en illustreerder, skilder, en het veel van sy werke in hoofkunsgalerye in Italië en Suid-Frankryk uitgestal. Die uitgewerye met wie hy al gewerk het, sluit in DeAgostini, Mondadori, Einaudi, Ravensburger, Pearson en Usborne. In 2013 is die nasionale Italiaanse prys "Nati per Leggere 2013" aan hom toegeken en in 2014 wen hy die "Il Mangialibro 2014"-kompetisie vir La città dei lupi blu.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date May 15, 2018
Author Marco Viale
Dimensions 210 x 280 mm
Format Hardeband
pages 32
isbn 9781485309161
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.