×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Geloof, bygeloof en ander wensdenkery: Perspektiewe op ontdekkings en irrasionaliteite

Claassen, G

Beskikbaarheid: In stock

R225,00

Quick Overview

Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms kan bepaal? Of dat gesprekke met dooies moontlik is? En waarom is daar soveel wat waarde heg aan komplotteorieë soos dat die maanlandings kwansuis ’n bedrogspul van die Amerikaanse regering was? Of dat die Hubble-teleskoop se foto’s digitaal gemanipuleer sou wees sodat ons nie kan sien dat God in sy hemel sit binne die Groot Newel van Orion nie? Waarom glo soveel mense nog vas dat gebed werklik kan help om siektes te genees? Of in wonderwerke wat deur een of ander god bewerkstellig is? En waarom is ons so bygelowig? Dié vrae stel George Claassen, in Geloof, bygeloof en ander wensdenkery. Die boek is ’n aansienlike uitbreiding van sy gewilde Wetenskap Vandag-rubriek wat in Die Burger verskyn. Dit bestaan uit 50 hoofstukke waarin ’n verskeidenheid onderwerpe aangeroer word: evolusie, die kartering van die menslike genoom, supersnaarteorie, sieninge oor die ontstaan van die heelal en talle ander.






OR

Details

George Claassen was wetenskapredakteur van Die Burger tussen 2001 en 2006 en het die SAASTA-toekenning as Suid-Afrika se top wetenskapkommunikator vir 2001-2006 ontvang. Hy is adjunk-redakteur en ombudsman van Die Burger. Hy woon in Somerset-Wes en kan vir onderhoude genader word by sy e-posadres,

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Claassen, G
Dimensies 137 x 213 x 137 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 310
isbn 9781869191443
Genre Wetenskap

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.