×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Gelukkige slawe

Lanoye, Tom

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

In Gelukkige slawe bevind twee Belgiese mans met presies dieselfde naam en van, Tony Hanssen, hulleself op ’n keerpunt.
In Buenos Aires speel Tony Hanssen – eens ’n toerdirekteur op van die mees luuksueuse plesierbote ter wêreld – ’n gevaarlike speletjie as toyboy van mevrou Bo Xiang, die bejaarde eggenote van ’n skatryk Chinese bouondernemer met legendariese genadeloosheid. In Suid-Afrika korrel ’n ander Tony Hanssen – die vlugtende rekenaarprogrammeerder van ’n bankrot bank – met ’n geweer na ’n renoster in die Krugerwildtuin. Die een Tony wil sy vryheid terughê, en die ander een sy gesin. Eers as hulle mekaar vir die eerste keer ontmoet, op ’n ander kontinent, blyk dit hoeveel hulle op mekaar aangewese is.
OR

Details

OOR DIE OUTEUR Tom Lanoye is ’n bekende skrywer, digter, dramaturg, joernalis, vertaler en kritikus. Hy is een van die mees geleesde en vereerde skrywers van sy taalgebied en sy werk is in meer as 15 tale vertaal. Hy woon in Antwerpen en Kaapstad. Hy het verskeie pryse vir sy skryfwerk ontvang, waaronder meermale die gesogte Goue Uil-lesersprys, asook die Constantijn Huygensprys vir sy hele oeuvre. OOR DIE VERTALER Daniel Hugo is ’n voltydse vertaler, skrywer en redigeerder. Hy is ’n gerekende digter met reeds 14 poësiebundels op sy kerfstok. In 2014 ontvang hy die Akademie vir Wetenskap en Kuns se prys vir die vertaling van Sprakeloos (2011), ook van Tom Lanoye.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 29 Sep 2015
Skrywer Lanoye, Tom
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 280
isbn 9781485304326
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.