×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

God in ’n kantelende wêreld

Immink, FG; Vos, C

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Die bundel bevat artikels oor geloof en kerk in veranderende kontekste. Bydraes is deur teoloë van die Universiteit van Suid-Afrika en die Protestantse Teologiese Universiteit in Nederland gelewer en is die resultaat van samewerking tussen die twee universiteite op die gebied van praktiese en sistematiese teologie. Die fokus is op die verantwoordelikheid van die kerk teenoor armes, die aard en wese van die kerk, die Christelik Godsbegrip en die wyse waarop oor God in die prediking gedink en gepraat word. Van die boeiende bydraes is ’n vergelyking tussen armoede in Suid-Afrika en Nederland, verhale oor die wyse waarop regstellende aksie en werkloosheid Suid-Afrikaners se geloofsbelewenis raak en besinning oor die proses van kerkvereniging in die NG Kerk-familie. Daar is ook hoofstukke oor prediking en liturgie as uitdrukking van nadenke oor God en maniere waarop tot God gepraat word. Die wye verskeidenheid invalshoeke en onderwerpe maak van hierdie boek ’n interessante leeservaring vir sowel gewone lidmate as predikante en akademici.


OR

Details

Prof. Cas Vos is professor in Praktiese Teologie en Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria wat reeds as redakteur en skrywer van 'n groot verskeidenheid teologiese publikasies opgetree het. Hy is ook 'n bekende digter. Prof. Gerrit Immink is rektor van die Protestantse Teologiese Universiteit in Nederland.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Immink, FG; Vos, C
Dimensies 222 x 152 x 222 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 340
isbn 9781869192952
Genre Teologie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.