×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Groot sand en ander stories, Die

Immelman, D

Beskikbaarheid: In stock

R195,00

Quick Overview

In Die groot sand en ander stories kry die leser die geleentheid om verhale te lees wat onder meer in Ster, Die Brandwag, Republikein en Huisgenoot verskyn het. Die titelverhaal, Die groot sand, speel af in die genadelose Namibwoestyn waar twee diamantsmokkelaars hul buit gaan haal. Ná ’n moordende staptog kry hulle die diamante, maar ’n sandstorm steek op. Onder die gekerm en geloei van die wind besef een van die smokkelaars dat daar net genoeg water oor is vir een man … Trek die koffiekan nader en lees ook oor ’n olifantjag in Angola, oor die vul wat treine gejaag het en die fabel oor die leeumannetjie wat Oukat moes opvolg.



OR

Details

Doc Immelman (1928 - 2013) was 'n meesterstorieverteller, uit wie se pen meer as 40 boeke verskyn het. Sy liefde vir Namibië, asook sy kennis van en liefde vir jag vind in byna al sy verhale neerslag '-en sorg vir 'n tydlose soort

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Immelman, D
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 208
isbn 9781485300946
Genre Kortverhale

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.